Test Post 02

Test Post 02

Test Post 01.
Vandag sou ek jou gebel het. Ons sou gepraat het oor kerk, politiek, covid, die ekonomie en familie.
Ek sou vertel het van my interview vanoggend en dat ek my werk gaan behou. Jy sou saam met my verlig gewees het want jy was nog altyd my grootste aanhanger.
Nou is jy nie meer hier nie, maar jy het geweet ek sou fine wees. Jy het geweet dat alles ten goede sou meewerk.
Test Post 02 Test Post 02 Reviewed by Charl Smith on August 03, 2020 Rating: 5

No comments:

Powered by Blogger.